Friday, 27 October 2017

40 Dae van AANBIDDING - Dag 33

Dag 33 - WAT GEBEUR IN SY TEENWOORDIGHEID
1Th 3:13 .... sodat Hy julle harte kan versterk om onberispelik te wees in heiligheid voor onse God en Vader by die wederkoms van onse Here Jesus Christus met al sy heiliges. 
1Th 3:13  May you be infused with strength and purity, filled with confidence in the presence of God our Father when our Master Jesus arrives with all his followers.

1.        HEERLIKHEID IN SY TEENWOORDIGHEID
Exo 40:34 Toe het die wolk die tent van samekoms oordek, en die heerlikheid van die HERE het die tabernakel vervul,
Exo 40:34  Then the cloud [the Shekinah, God's visible presence] covered the Tent of Meeting, and the glory of the Lord filled the tabernacle! 

2.        OORTUIGING
Joh 16:8  en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel:

3.        REINIGING
1Jo 3:3  En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is.

4.        VERLIGTING
2Co 4:6  Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn—dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus.
LEES OOK : Jes 60:2

5.        VERNUWING / TRANSFORMASIE
Eph 4:23  en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
v  NUWE GEMOED (GEDAGTES)
Rom 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
Rom 12:2  Do not be conformed to this world (this age, but be transformed (changed) by the [entire] renewal of your mind …..

v   NUWE HART (HART oorplanting )
Dawid bid in Psa 51:10 (51:12) Skep vir my ‘n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.

v  NUWE SINTUIE(NUWE INSIG),
Heb 5:14  Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.

6.        OPENBARING
Eph 1:17  dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee,

7.         ANDER DINGE  :
o    BESKERMING IN SY TEENWOORDIGHEID - Psa 16:1  
o    GOEDHEID IN SY TEENWOORDIGHEID = Psa 16:2  ; Ps 31:19
o    BLYDSKAP IN SY TEENWOORDIHEID -  Psa 16:11  
o    LOF IN SY TEENWOORDIGHEID -  Ps 138:1
o     

GEBED: GEESVAN GOD  EK SOEK U en U TEENWOORDIGHEID 


If you expect to experience the power and peace of God, you must daily abide in His presence.

Gen 3:8  And they heard the sound of the Lord God walking in the garden in the cool of the day, and Adam and his wife hid themselves from the presence of the Lord God among the trees of the garden.

Gen 4:16  Cain left the presence of GOD and lived in No-Man's-Land……

Exo 33:14  And the Lord said, My Presence shall go with you, and I will give you rest.
Exo 33:15  And Moses said to the Lord, If Your Presence does not go with me, do not carry us up from here!

1Jo 3:24  As we keep his commands, we live deeply and surely in him, and he lives in us. And this is how we experience his deep and abiding presence in us: by the Spirit he gave us.

1Th 3:13  May you be infused with strength and purity, filled with confidence in the presence of God our Father when our Master Jesus arrives with all his followers.

Col 1:22  But now, by giving himself completely at the Cross, actually dying for you, Christ brought you over to God's side and put your lives together, whole and holy in his presence.
Psa 27:8  You have said, Seek My face [inquire for and require My presence as your vital need]. My heart says to You, Your face (Your presence), Lord, will I seek, inquire for, and require [of necessity and on the authority of Your Word].



No comments:

Post a Comment